H en T op Kammarus se dek saam
met Johan en Marisa
KENNISGEWINGBORD
Vars foto's uit die Van D-stal
Die Van Deventers (cum Michael op
sy 1ste besoek) by Sabiepark se
kampvuur in Augustus 2008.
BO: Ons almal saam op Buffelsbaai,
Maart 2009. ONDER: Op Melkbos se
trappies. November 2008.
Marisa en die tweeling voor Kammarus.
Braaityd op Buffelsbaai
ONDER: Michael word drie, 31/8/09
Oupa en Ouma en die drie seuns
by Christopher se doop, 5/4/09
SABIEPARK, JULIE 2009. BO: By
die naambord, plus Christopher (5
maande) op sy eerste besoek.
ONDER: Die gesin Claassens by die
vuurtjie. HEEL ONDER: Vrolikheid by
Marisa se verjaardag.
Hermanus, September 2009
BO: Johan, Mariza, Michael - 28/11/09
ONDER: Spanfoto by viering van Michael se
aanneming en tot siens vir Johan en Mariza
wat George toe verhuis. (26/11/09) REGS:
Tokkie, Marisa en Mariza. HEELONDER: Pa
en seun, Johan en Michael.
Byl in my bos - my 14de
boek. (Oktober 2009)
Marisa, Christopher en Johan.