

| Uit Melkbos | |||
Entry for October 10, 2008 ![]() So van bote en bootvaarte gepraat (blog hieronder): hierdie foto draai die horlosie nogal verderig terug. 'n Bloedjong Hennie en Tokkie van Deventer geniet die seelug op die dek van die Pendennis Castle in ..... 1970! Ek het dit toevallig in 'n ou album raakgeblaai op soek na iets anders.
2008-10-11 06:55:34 GMT
|
|||