

| Uit Melkbos | |||
Entry for November 27, 2008
NAWEEK-LEESSTOF OP HVD SE BLOG * Alet kom uit haar dop - die vuur en avontuur van laat liefde uit die rubriek Blaaskans in Huisgenoot van 4 Desember * Sop met skop en sosaties au natural - suspisieuse spyskaarte uit die humorboekie Oos, Wes- Reismoles (uit druk) * Afskeepkos - die storie oor 'n "verpoepte" etetjie nadat die bul 'n stiergeveg gewen het * Dankie, Max, en tot siens - HvD se swanesang as deelnemer aan pers-polemieke Hou net aan blaai
2008-11-28 05:49:59 GMT
|
|||