HvD se blog
Uit Melkbos
Entry for January 7, 2009
photo

Vies, verydel, verlee ...


Hier is hy in sy boom - die kalant wat in Sabiepark soveel beroering veroorsaak het deur sy prooi by 'n huis se stoepstrappies op te sleep.


Die volledige storie is in die blog hieronder. Die foto is verskaf deur Cheryl Sterk  van Sabiepark.  (HvD)


2009-01-07 10:29:35 GMT
Add to My Yahoo! RSS