HvD se blog
Uit Melkbos
Entry for March 11, 2009
photo

More uit Melkbos


 


Die kroeg is nie oop nie omdat hy toe is. Dieselfde geld HvD se Blog vir die volgende week of wat.


Hiermee word die vensters en deure gegrendel en die luike laat sak terwyl die familie Van Deventer - die hele boksemdaais -  in Kammarus op Buffelsbaai gaan kuier,speel, braai en rus (HvD).


 


 


2009-03-12 05:26:01 GMT
Add to My Yahoo! RSS