

| Uit Melkbos | |||
Entry for June 30, 2009
More uit Sabiepark NUWE BLOG-ADRES My blog-adres verander met onmiddellike ingang tot www.hennievandeventer.com/hvdblog Die rede is dat Yahoo die huidige blogtuiste sluit. Ek vat dus my goed en trek ... na Wordpress. Die volgende inskrywing sal by die nuwe adres te lese wees. Onthou: alles bly dieselfde tot by die skuinsstreep. Daarna vervang "hvdblog" die bestaande "blog/html". 'n Ruk lank sal nog getimmer en - skaaf word om alles uitgesorteer te kry. Wees tog maar geduldig asseblief. As haaplekke in die oorgangstyd by Wordpress opduik, sal HvD steeds op Litnet gevind kan word. Klik net die naam Uit Melkbos (sonder aanhalingstekens) in die soekvenster op die tuisblad van Litnetblogs. Hoop nie daar kom te veel verwarring nie. Ons gesels later weer . Hennie van Deventer - vir oulaas by www.hennievandeventer.com/blog.html
2009-06-30 10:07:36 GMT
|
|||