HvD se
boeke
Die spasie in my boekrak wat vir eie titels gereserveer is, huisves nou
16 boeke (boekies?).  Hulle is die volgende:

Scoops en skandes (Tafelberg, 1993)
Flaters en kraters (Tafelberg, 1996)
Oos, wes - reismoles! (Human & Rousseau, 1998)
Kroniek van 'n koerantman (Tarlehoet, 1998)
'n Vriend vir altyd (Human & Rousseau, 2000)
Halfpad hemel toe (Tarlehoet, 2001)
In kamera (Protea Boekhuis, 2003)
Polisie, polisie, ons reenboog is geroof (Tarlehoet, 2003)
Buurman van die Wildtuin (Tarlehoet, 2004)
Mayafudi (Tarlehoet, 2005)
Sabiepark - ons foto-album (Tarlehoet, 2006)
Mayafudi - memories of an elephant  (Tarlehoet, 2006)
Oifante Onbeperk (Tarlehoet,2007)
Byl in my bos (Griffel Media, 2009)
Praat-praat  in Tamatiestraat (Griffel, 2010)
Duisend dae langs die Sabie (Tarlehoet, 2011)
ONDER; Fred  Schnetler (oorlede
in November 2007 koop 'n
Kroniek
HEEL REGS:
Polisie, Polisie!
Halfpad Hemel Toe afgelewer.
Links: Vriend in die
toonvenster van Naspers se
Boekesentrum
Pandora - ons eie "vriend" vir
baie jare.
Nog Boekenuus:

* Vir onvoltooide kerkboek klik op
Kerk  
op tuisblad

* Vir die herverpakte
Mayafudi -
herinneringe van 'n olifant
klik op  
Mayafudi op die tuisblad

* Vir 'n bietjie humor oor die
onstuitbare proses van ouer word,
klik  
hier op HUMOR

* Vir direkte bestellings by Boekblik
klik op www.boekblik.co.za


* Besoek ook www.krugerview.co.za
www.mayafudi.com
www.sabiestories.com

,
My drie bosboekies saam op die
boekrakke van die Wildtuin winkels.
Mayafudi het (fisiek gesproke)  breed
gestaan  langs Jock of the Bushveld!
REGS:
Bekendstelling
van Flaters en
Kraters
Praat-praat in Tamatiestraat - my
15de. ie. Dit is by boekwinkels (ook
die CNA) en  aanlyn by On The Dot,
Boekblik en Kalahari te koop.  Lees
die blog Kaalbas in Tamatiestraat
 
op 22 November 2010: :
www.hennievandeventer.com/hvdblog
of
http://letterdash.com/hvandeventer
Links: Byl in my
Bos
Regs: In Kamera
My 70ste op 3 Januarie 2011
word op 8 Januarie 2011 met 'n
kuierontbyt gevier. Vir die
geleentheid is 'n collage van al
my boekomslae saamgestel om
die gaste te verwelkom.   
REGS:  Nommer 16 -
Duisend dae langs
die Sabie.
ONDER:
Jacob en Thomas
met Oupa se boek in
Skukuza se winkel.
 
My boeke in Tarlehoet uitgestal.
Berig in Ons Stad