Welkom by Tarlehoet
Enige tyd van die dag of nag kan 'n mens in Sabiepark  verras word - tot deur 'n
rondloper-luiperd. By jou voordeur daag op kameelperde wat sappige blare kom
soek, koedoes, sebras of wildebeeste wat kom suip, 'n duikertjie of twee, 'n gesin
verkennende vlakvarke. Hienas maak gereeld hul opwagting.
LINKS:
vonkelwyn  by
die
piekniekplek.
Welkom by Tarlehoet!
Meneer Bosnagaap soek
piesang.
Twee langes en
twee kortes.
Maak kennis met Witnek, die
gryse duikertjie.
Wat eet ons vanaand?
Wat se gedoente is dit?
'n Koedoe les haar dors in
die voelbad.
Vir 'n lekker
Wildtuinkuier op
die web, besoek
gerus
www.thekruger.com
BO EN LINKS:
'n Luiperd trek in
Maroelaan 'n
vlakvark plat en
hienas staan gulsig
nader terwyl hyin 'n
jakkalsbesssieboom
'n feesmaal geniet.
LINKS:
Welkom
by
Tarlehoet!