Net buffels en olifante, buffels en
olifante ....
Die piekniekplek
Sabiepark se piekniekplek is 'n kuierplek duisend.  Terwyl die tjops en
wors op die kole sis, kom olifante aangestap.  Leeus trek vlakvoor jou
neus gou-gou 'n koedoe of 'n rooibokkie  plat. Renosters kom  lafenis
soek. Buffels hou jou agterdogtig dop.
BO: Stormlopie oor die Sabierivier
ONDER: Badtyd
Mariza van D  se foto's  Sept. 06
LINKS: So
naby aan
die braai
dat jy aan
hulle kan
vat.
Kyk hoe rooi is daardie bekke van
die koedoebloed.
Leeujag oorkant die rivier. Die stof
staan toe die bokkie val (heelbo).  
Maaltyd in volle gang (links onder).
Na die maal (regs onder).   
(Marisa se foto's 5/7/04)
Grootvoete agter die hoop
maroelas aan wat in die
tonneltjie by die uitkykplek
gestort is.
LINKS: Ou
Langtand
kom
gevaarlik
naby -
Augustus
2007
Daar's iets! Ons en die tweeling kyk
wild - Augustus 2007
Inbraak by die piekniekplek .
REGS:
Renosters
kom soek
laatmiddag
'n lafenissie
(September
2007)