Op die werf
Terug na die uitstappie piekniekplek toe, wag 'n luiperd ons in
Apiesdoring in. 'n Koedoebul wag op ons werf.  Kameelperde is
buitengewoon aktief. Sebras staan nader watergat toe. Vlakvarke kom
uit die veld aangestap. Maar daar's werk ook wat gedoen moet word.
Sebra-"hekwag".
Sebras by ons watergat.
Twee bulle die nekke laat klap terwyl
'n paartjie op ons werf romantiese
ontvlugting soek.
.
'n Gesin vlakvarke
kom vir (n ietwat
jonger) Ouma dagse.
LINKS: T woel met
haar
bos-kreepy-krauley
.
LINKS:
Lus vir
swem?
  
BO: Op die
tafel!
REGS:
Koedoebul
kom water
drink  
REGS BO:
Luiperd-verrassing
op pad huis toe.