Die geskiedenis

Die geskiedenis is die bewaarder
van die herinnering van grote dade
en die getuie van die verlede, die
voorbeeld en die leermeester van
die hede,  die waarskuwing vir
die toekoms.
                - Miguel de Cervantes
Van DEVENTER VAN
DEVENTER
- 'n (dalk te)
simpatieke selfportret, soos opgeteken
in die afdeling
Die ware Jakob in die
geleentheidspublikasie
Halfpad hemel
toe
ter viering van my 60ste verjaardag
op 3 Januarie 2001. Die boek is
opgedra aan elkeen vir wie ek en
Tokkie met vreugde in die hart 'n
eksemplaar present gegee het.
Daarmee het ons dankie gese vir die
vriendskap - en vir 'n verbintenis wat
ons koester.  Niks het in daardie opsig
het verander in die vyf jaar wat
sedertdien verloop het nie.
HvD voor die Deventer Dagblad in Deventer
Van Deventer in Deventer
Deventer-
tonele -
ja, die
plek
"doet je
goed"!
Deventer is op die
voorpunt in die ewige
stryd teen
"hondepoep".
Jacob van Deventerstraat - maar
waar's die Jakob se  k?
M.T. Steyn se beeld
voor die stasie in
Deventer
Deventer-koek  -   'n Hollandse lekkerny wat hulle
maar kan hou.
Tuisblad
Die ware
Jakob
Klik hier vir die
Ware Jakob