Die Niemanklas van 1976/77 op die
trappies voor die imposante
Widenerbiblioteek, die hart van die
Harvard-kampus. HvD sit doer agter
langs die Spaanse baardman Jose A.
Martinez-Soler. Regs van my is Al
Larkin, wat 'n grootbaas by die
Boston Globe geword het. Die
swartman in die middel is Jack White
van Time Magazine. Die ou in die ligte
pak net regs van hom is Bill Wheatley,
afgetree as NBC se "vice-president:
news". John Painter oor wie se kuier
op Melkbos boekdele geskryf kan
word, sit regs van Larkin.
Hennie se hoogtepunte
1941 -
Naspers se goue Phil
Webermedalje vir 1997 word
deur Ton Vosloo aan my
oorhandig.
Die eerste Fellows van die
Drukmedia-Assosiasie - ook in 1997.
Nuwe huisvoorsitter
van Kollegetehuis,
1962
Burgemeester van Bloemfontein,
Neels Neuhoff, oorhandig oorkondes
ter erkenning van die Kunsmark se
waarde vir die stad.
Laureatus-kleure,
Tukkies, 1989
Redakteur van Die
Volksblad, 1981 - 1992
Volkies se erepenning,
1997