HvD-Hoogtepunte


1961: Redakteur, Perdeby, U.P.
Dux-erekleure, U.P.

1962: Primarius, Kollegetehuis, U.P.

1966: Huwelik met Tokkie

1971: Geboorte van Johan

1974: Eerste nuusredakteur, Beeld
Geboorte van Marisa

1976: Nieman Fellow, Harvard-universiteit

1980: Redakteur, Die Volksblad

1984: Raadslid, Technikon O.V.S
.
1985: U.R.-lid, Afrikaner-Broederbond
Akademie vir Wetenskap en Kuns

1988: Oorkonde, Bloemfontein-stadsraad  
Direkteur, Nasionale Media
Raadslid, U.V.

1989: Goue medalje, gemeenskapsdiens,
Bloemfonteinse Publisiteitsvereniging

1992: Uitvoerende hoof: koerante, Naspers
Direkteur, Rapport-Uitgewers

1993: Scoops en Skandes (Tafelberg), eerste van
11 boeke, o.a. Flaters en Kraters (Tafelberg,
1996), Oos, Wes- Reismoles (Human &
Rousseau, 1998), Kroniek van 'n
Koerantman (Tarlehoet BK, 1998), 'n
Vriend vir Altyd (Human & Rousseau,
2000) In Kamera (Protea Boekhuis, 2003),
Buurman van die Wildtuin (Tarlehoet,
2004)
.    
1994: Direkteur, SAPA

1997: Phil Weber-medalje, Naspers
Erepenning, Hoër Volkskool,            
Potcheftroom  
Voorsitter, Nuusblad-Assosiasie van S.A
.
1998: Laureatus-kleure, U.P.
Lewenslange Genoot, Drukmedia SA  
Raadslid, World Assoc. of Newspapers
Sabiepark kom in ons lewe        

2004: Eeufeesmedalje, U.V.
Geboorte van tweeling, Jacob en Thomas

2006: Tokkie 60
www.hennievandeventer.com
Tuisblad
Die Knoop is 'n poort tot duisende ander
Afrikaanse bestemmings op die Internet. Sy
tuisblad kry ongeveer 70 000 besoekers per
maand.  Klik net hier op
www.dieknoop.co.za
Probeer gerus ook die Afrikaans
soekenjin
www.rieme.co.za vir
interessante resultate.