Dakke oor
ons koppe
Middelin, Babanango (bo links),
Kimberley (bo), Klerksdorp (onder)
en Bultfontein (regs). Die
Babanangofoto kom uit die jare 40.
Die ander is van herbesoeke.
Kmdt. Senekalstraat 33, Bloemfontein
Maroelastraat 3, Randburg
Genl. Van Schoorstraat 1, Bloemfontein
BO:
O'Kulisstraat 11, Welgemoed - die
huis, die uitsig, die kroeg...
ONDER LINKS: Penguin 11 uit 'n
ongewone hoek. Ja, dis Tokkie daar
binnekant!
Penguin Place 11, Melkbos - ons aftreehuis
langs die see met 'n uitsig op Tafelberg
ONDER: Barnacle (verhuur) en
Balgove (reeds verkoop),
gholflandgoed Atlantic Beach.
Salige Sabiepark
Fynbossingel, 16,
Doordekraal
Sabiepark: die stoep, die
voorste lapa en die
woonkamer
LINKS: En dis waar ons 20 jaar lank
vakansie gehou het - idilliese Buffelsbaai