Kom blaai saam deur ons albumpies van ons  Bosveld-
paradys Sabiepark en Melkbos  - ware plekke van melk en
heuning.

   Maak kennis met Witnek, ons Sabieparkse duikertjie  - `n
bloedjong rammetjie wat `n gryse oupa geword het.

   Lees (en geniet?) `n seleksie van HvD-versies - my
persoonlike  oogappeltjies.

   By die skakel Mayafudi  is 'n nuwe weergawe van die
olifantboekie Mayafudi.  By die skakel Kerk is die beskeie  begin
en einde van 'n abortiewe kerkboek - noem dit maar kortweg
HvD se kerk-memoires. By die skakel  Boeke is 'n lysie van HvD-
titels en 'n bietjie "senior humor" onder die titel Outerig en
Stouterig. Om by laasgenoemde uit te kom, klik hier op die
woord  HUMOR

Nog Tokkie is 'n beknopte foto-album in aansluiting by
Tokkie60 (kyk ook Engel met die kwas).

 Die Ware Jakob is 'n "selfportret" uit die geleentheids-
publikasie Halfpad Hemel Toe.     
hennievandeventer.com
Gaste word met ope arms verwelkom by Hennie en Tokkie se webwerf
Engel met kwas

"Engel met die
verfkwas" was
'n "opdragwerk"
vir Tokkie se
60ste op
15/3/2006.  Die
kunstenaar is
Pierre van
Manen.  Die
kinders se mos
altyd: as Tokkie
in  die hemel
kom, sal sy
rondkyk wat om
te verf of vernis.
By die skakel  
TOKKIE60  is  'n
eie
Tokkiewebwerf
uit die vaardige
Ollie Olwagen
se rekenaar vir
haar sestigste .

Los gerus u voetspore in ons Gasteboek.
Sign Guestbook
View Guestbook
HvD se blog-adresse:

www.hennievandeventer.com/hvdblog

http://blogs.litnet.co.za/hvandeventer




Foto-albums:
www.picasaweb.google.com/hennievandev
enter
of www.flickr.com

Verwante webwerwe:

www.krugerview.co.za
www.sabiestories.com
www.mayafudi.com
E-pos:
hvandeventer@mweb.co.za
TUISBLAD  
Waardevolle Afrikaanse poorte na hope heerlike
bestemmings:

www.boeblik.co.za (vir direkte boekebestellings)

wwww.soek-afrikaans.co.za    

www.beeld.com
Wiele

Die Van Deventers se wiele deur die
jare kan besigtig te word deur  hier op
die woord
KARRE  te klik.
Dakke oor ons kop

Van Babanago af tot nou op
Melkbos was daar nogal
heelwat huise in die Van D's se
lewe. Meer as waarvan ons
foto's het. Klik op
HUISE.
Stampe en
stote

Lees oor
hoe dit was
om in die
onstuimige
80's 'n
redakteur te
wees. Klik
net hier op
 
WVK
www.dieknoop.co.za

www.lekkerafrikaans.com
ONTHOU
-BOEKIE

'n
Sommer-net-o
nthou-
boekie oor
Sabiepark,  
UURTJIES
by my
VUURTJIES,  
is by die
skakel

BOEKIE

MAAR PAS
OP
dit is
amper 10 MB
groot - vat

LA-A-A-ANK

om af te laai.
Vir humor:

www.skoongrappies.com
Vir Gasteboek-argief
klik
HIER


Migael is nou amptelik Migael  van
Deventer, en Johan en Mariza is
amptelik sy ouers. Hy is lief vir
perdry. Hier is  'n onlangse foto uit
George.
NOG VARS
FOTO'S OP

Kennisgewing
bord
" Duisend dae langs die Sabie" is nou  
ook oral in die Wildtuin op die rakke.
Altyd lekker om so 'n kraakvars nuwe
broodjie in
Skukuza of Satara of waar
ookal in
die hand te hou.  Dis 'n "nuwe
Buurman" met Sabiepark-memoires tot
op datum. Ook foto's soos die een op
die buiteblad
Johan het op 14 September 40
geword. Hier klink hy en sy ma 'n
glasie  Nuy op die okkasie.
Balule hier kom ons!
'n Wildtuin-hoogtepunt van 2012 is 'n
kuier in Balule saam met Kollegemaats
in Julie. Hier kry ek 'n voorsmalie van
Balule in Julie 2011.
Op 3 Januarie het ek in Sabiepark
my 71ste verjaardag gevier. Dit
was 'n aand van fakkels en liggies
... en sterretjies. Bo is ekke, onder
Tokkie - nie dat daar juis
verwarring kan kom nie!
Oupa en Ouma saam met Jacob en
Thomas (7) op Sabiepark se stoep. In
daardie swembadjie het ons vier vele
in ons somervakansietjie vele  
somer-uurtjies deurgebrnig.