Op Melkbos
Penguin Place 11 en sy mense - dis nou H en T;  Johan,  Mariza en
Michael:  Brent, Marisa, Jacob, Thomas en Christopher, en Ouma
Marietjie van Wyk, wat nou in die tehuis Groeneweide op Darling is.   
Pandora, die huppelende malteser, is in Augustus 2006 hondehemel toe.
Die tweeling, Jacob en Thomas,
geniet die strand. Agter le Tafelberg
.
Ons huis by die see - Penguin
Place 11 in sy liggrys kleed.
Ouma vier haar 95ste in 2009,
omring deur agterkleinseuns.
Kersfees 2008.  Pandora is intussen
hondehemel toe. Die tweeling is heelwat
groter. Michael (op die foto) ) het bygekom.
Christopher (op die foto hieronder saam met
sy ouma) het in 2009 sy buiging gemaak.    
Salute! Thomas en Oupa wuif vir
die "skare"!
Michael op die strand. Hy het in
2008 deel van die span geword
en in November 2009 'n Van
Deventer.