Van die houtdek af sien jy ver, ver oor die see.
|
ONDER: Son sak in die weste.
|
Die baas van die plaas op haar pos op die uitkykdek.
|
Maart 2007: Die tweeling (nou 5) op
pad na drie toe.
Kuiergaste. Ouma (93) en Johan kom
kuier in die tweeling (amper 3) se
Kersfees-tent.
Drie nefies, Jacob,
Thomas en Michael
Jacob en Thomas in hul
Melkbos-swembadjie
Die strand voor die huis.
Johan, Mariza en Michael op 28/11/2009.