'n Mandjie
versies uit
Melkbos
Nagskeppings van 'n
amateur-versiemaker
Ek wou graag dig,
maar, ai, die lig
kruip weg
in donker oorde
van 'n duisend
onpaar woorde....

- HvD, Polisie, polisie ons
reenboog is geroof!
Plesier op papier

Polisie, Polisie
(hierbo) is die
vernaamste bron van
 versies op hierdie
blad. Die meeste het
in slapelose ure die
lig ( van 'n goeie
flits!) aanskou.
Tokkie moes maar
vrede maak met die
nagtelike gewerskaf  
- die gekrap
vir pen en papier,
soms selfs
'n gedempte
kekkellaggie van
plesier...)
Die versiemaker (links) en prentjiemaker,
Pierre van Manen. Moenie raai wie is die
oudste nie!
Kyk die versie
Braai-beterweter
Kyk die versie
Ontnugtering