BO: Tokkie se swart
C180 - 1994,
REGS: My rooi 230E
Sportline - 1992
(Van) Ons wiele
deur die jare
Corona - 1966 (Wittebroodskar)
LINKS BO: Wen-Dodge
SE - 1973 (NP)
REGS BO: Wen-Valiant
Charger - 1974 (UV)
Randburg: Dodge
en eerste Renault 5
- 1977
Bloemfontein: Audi 200 en
silwer Renault 5 - 1980/1981
Randburg: Audi 100 (eerste
ampsmotor) - 1977
My eerste Merc.
(230E),
Bloemfontein -
1983
Tweede Merc (230),
Bloemfontein - 1988
BO: Colt (Tokkie se 1ste) - 1971
(toe al met 'n TRG-plaat)
REGS: Corona Merk II '72 (VSA) -
1976/77 1ste groot sneeu)
OB 77723, OB 7724, OB 7725
BO: Opel, Renault, Merc
ONDER: Opel, Renault, Mazda
LINKS: Honda CR-V -
1999 (eerste aftreekar)
REGS: Tokkie se nuwe
C180 - 2002; eers die
"goue", toe die witte.
Dis 'n lang storie!
Die Bosbus - Volkswagen
Mikrobus 2,3 - 1977-model
BO: Die ou en die nuwe, die
twee CR-V's.
REGS: Die nuwe CR-V - 2006 - in
die Karoopark
GEEN EIE FOTO'S:
Peugeot 203, (1953) Fiat 500
(stasiewa) (1961), Cortina
(1966)
en Fiat 125
(1969)
Tokkie se nuwe rooie, Februarie
2008. Dis 'n C180 K (Avantgarde).
Links bo kry sy haar eerste loer in.
Links ry sy uit Mercedes se "Taj
Mahal" in Century City. Bo is die rooie
tuis.