'n Ruiker vir
`n duiker
Die gryse Witnek in 2006 (bo) en
die jong bokkie wat ons in 2001
leer ken het (onder).   
Die verhaal van Witnek - 2001 tot 2007
Witnek en die tarentale - dis 'n ewige
stryd met Tokkie solied aan Witnek se
kant!
Witnek - circa 2004. Die gryserigheid
begin erg deurslaan.
.Witnek, Julie 2006
Witnek, Oktober 2006. Die jongste foto van
die ou man.  Een horinkie is weg. Seker 'n
geveg met 'n jong rammetjie-uitnek?
Tuisblad
Klik hier vir  Witnek
se volledige storie
Witnek se storie in Huisgenoot, 29
Maart 2007